85 Alberts Weg, Newlands, Johannesburg, Gauteng

Preke

rainbowJulle kan gerus die volgende webwerf besoek “Rainbow Gospel Radio” http://tunein.com/radio/RainbowGR-s208598/
Past Morné is elke Donderdag aand vanaf 18h00 – 20h00 asook weeksdae oggende vanaf 07h00 – 08h00 SA tyd op die program, Dit word wereld wyd uitgesaai, Program se naam: Immanuel God met ons.

www.rainbowgr.com

 


Instruksies

Jy het 2 keuses op die bladsy. Jy kan dadelik na die preek luister of jy kan die preek na jou rekenaar toe aflaai en later daarna luister.

Laai Af

  1. Kliek op ‘View Sermon’.
  2. Vind stoor klankgreep aan die regter kant.
  3. Kliek stoor klankgreep.

Luister Onmiddellik

Beweeg oor die beeld , kliek op die afspeel knoppie om die preek te luister